56 wenke vir ʼn … kategesebyeenkoms
Hier is ʼn gratis boekie met 56 dinge wat jy kan doen om jou groep van die begin af optimaal te laat funksioneer. Dit is ʼn reeks wenke vir kategete wat op soek is na nuwe maniere om die leeromgewing só in te rig dat geloofsvorming kan plaasvind.