Navorsing

Ons wil gemeentes graag help om goeie besluite oor Jeugprodukte en -hulpmiddels (kategese) te neem. Om dit te kan doen, wil ons graag met julle jeugwerker of die persone verantwoordelik vir die jeug in jou gemeente gesels.

Alternatief: Stuur asb die inligting aan amanda@bmedia.co.za.

Om dankie te sê, gee ons vir jou 25% afslag op jou volgende aankope by Bybel-Media Handel. Voltooi asb die onderstaande vorm om in aanmerking te kom vir die afslag.

Dankie vir jou samewerking. Ons waardeer dit baie.

Vir enige navrae kontak gerus vir Amanda van der Westhuizen by amanda@bmedia.co.za.

LET WEL: Die afslag is ongelukkig nie geldig vir die aankoop van kategese-produkte nie. Beskikbaar tot 30 Julie 2016.