• Geloof vat vlam: Graad 7

    HERSIENDE WEERGAWE

    Gespreksgids
    In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense wat die inhoud van hulle geloof is en wat die Here aan hulle belowe en vir hulle in bewaring hou.

    Leiersgids
    Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Ja! vir Jesus: Graad 8

    HERSIENDE WEERGAWE

    Gespreksgids
    In hierdie gespreksgids word die jongmense gelei om hulle aan die Here te verbind en in hulle geloof te groei.

    Leiersgids
    Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Dankie, dankie, Jesus: Graad 9

    HERSIENDE WEERGAWE

    Gespreksgids
    In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense hoe hulle vanuit hulle geloof met ’n dankbare hart in die wêreld kan gaan leef.

    Leiersgids
    Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Hier is ek, Here: Graad 10

    HERSIENDE WEERGAWE

    Gespreksgids
    In hierdie gespreksgids word die jongmense gelei om hulle identiteit in Christus te ontdek en hulle getuienis in die wêreld te gaan uitleef.

    Leiersgids
    Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real lewe Take 1: Huisgeloof-gespreksgids

    Die lewe saam met God is soos ’n reis wat nooit ophou nie. Jou doop en belydenis is belangrike bakens op jou geloofsreis. By jou doop beloof die Here om saam met jou die pad te loop.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real lewe Take 2: Huisgeloof-gespreksgids

    Die ouerhuis is die belangrikste plek waar kinders en jongmense se geloof gevorm word. Navorsing bewys dat jongmense by die huis die meeste van God, geloof en die wêreld leer. Gemeentes kan baie moeite doen, maar die meerderheid jongmense se geloof word by die huis gekweek en gevorm. Dit is hierdie waarheid wat ons met die Huisgeloof-gespreksgids wil versterk.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real lewe Take 3: Huisgeloof-gespreksgids

    Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders. Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids. Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak

     

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real lewe Take 4: Huisgeloof-gespreksgids

    Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders. Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids. Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

     

  • Real Lewe #1: Aangeraak deur God

    Die 29 ontmoetings in Aangeraak deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real lewe #2: Ingenooi deur God

    Die 29 ontmoetings in Ingenooi deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

     

  • Real Lewe #3: Op reis met God

    Die 29 ontmoetings in Op reis met God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Real Lewe #4: Omarm deur God

    Die 29 ontmoetings in Omarm deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Jesus-volgeling

    Gespreksgids
    Hierdie reeks boeke reeks is saamgestel uit die Real lewe-reeks. Die 10 ontmoetings in hierdie boek sal die jongmense help om na te dink en te gesels oor die lewe as ’n dissipel van Jesus. Dit sal hulle toerus om met passie deel van God se span te word.

    Leiersgids
    Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Beelddraer

    Gespreksgids
    Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om saam te dink en te gesels oor hulle identiteit as beelddraers van God en hoe hulle dié mense kan word wat God hulle geskep het om te wees. Ons hoop dit sal hulle toerus om in die wêreld te gaan leef as beelddraers van
    hulle Skepper.

    Leiersgids
    Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Kompas

    Gespreksgids
    Die ontmoetings in Kompas help die jongmense om hulle keuses in die lewe te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here. Dit sal hulle help om die regte besluite te neem en reg te leef. Elke boek bevat 10 ontmoetings.

    Leiersgids
    Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Padkaart

    Gespreksgids
    Die ontmoetings in Padkaart help die jongmense om hulle keuses in die lewe te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here. Dit sal hulle help om die regte besluite te neem en reg te leef. Elke boek bevat 10 ontmoetings.

    Leiersgids
    Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.

    KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

  • Ds Wynand van Niekerk

    Taakspan vir Kategese: Senior Fase

    Vir algemene navrae, kontak 021 864 8281

    Vir bestellings, kontak 021 864 8210 of e-pos [email protected]