HULPMIDDELS VIR SENIOR FASE
Dit is nooit te vroeg om jou groep te laat ontdek wat dit beteken om mekaar as deel van ’n gemeenskap te dien nie.
Daarom deel ons hierdie 9 maniere met jou om jou groep voor te berei vir wat op hulle geloofspad voorlê en hulle met die ouer gemeenskap in die gemeente te verbind.
Hierdie hulpmiddels help jou om Bybelkennis aan die kinders en jongmense oor te dra en hulle in hulle geloof te onderrig. Elke graad het ʼn doenboek vir die kinders of ʼn gespreksgids vir die jongmense en ʼn aanbiedersgids vir jou.
Hierdie reeks hulpmiddels help jou om die kinders en jongmense te lei om op ʼn interaktiewe manier self meer oor God en hulle geloof te ontdek. Die deelnemersgidse bevat ʼn wye reeks saamdoen- en ontdekkingsaktiwiteite.
Hierdie kort kursusse help jou om oor spesifieke onderwerpe of temas kategese te hou. Daar is 10 ontmoetings per onderwerp wat geskik is vir ʼn kwartaal. Ons voorsien ʼn gids vir deelnemers en begeleiding vir aanbieders.
HERSIENDE WEERGAWE
Gespreksgids
In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense wat die inhoud van hulle geloof is en wat die Here aan hulle belowe en vir hulle in bewaring hou.
Leiersgids
Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.
HERSIENDE WEERGAWE
Gespreksgids
In hierdie gespreksgids word die jongmense gelei om hulle aan die Here te verbind en in hulle geloof te groei.
Leiersgids
Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.
HERSIENDE WEERGAWE
Gespreksgids
In hierdie gespreksgids ontdek die jongmense hoe hulle vanuit hulle geloof met ’n dankbare hart in die wêreld kan gaan leef.
Leiersgids
Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.
HERSIENDE WEERGAWE
Gespreksgids
In hierdie gespreksgids word die jongmense gelei om hulle identiteit in Christus te ontdek en hulle getuienis in die wêreld te gaan uitleef.
Leiersgids
Hierdie leiersgidse bevat volledige uitgewerke ontmoetings vir die aanbieders van die kategesebyeenkomste. Dit word gebruik saam met die gespreksgidse vir elke graad.
Die lewe saam met God is soos ’n reis wat nooit ophou nie. Jou doop en belydenis is belangrike bakens op jou geloofsreis. By jou doop beloof die Here om saam met jou die pad te loop.
Die ouerhuis is die belangrikste plek waar kinders en jongmense se geloof gevorm word. Navorsing bewys dat jongmense by die huis die meeste van God, geloof en die wêreld leer. Gemeentes kan baie moeite doen, maar die meerderheid jongmense se geloof word by die huis gekweek en gevorm. Dit is hierdie waarheid wat ons met die Huisgeloof-gespreksgids wil versterk.
Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders. Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids. Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak
Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders. Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids. Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak.
Die 29 ontmoetings in Aangeraak deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.
Die 29 ontmoetings in Ingenooi deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.
Die 29 ontmoetings in Op reis met God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.
Die 29 ontmoetings in Omarm deur God sal jou neem op ʼn reis na ʼn geloof wat real is. Jy sal ontdek wat dit in vandag se wêreld beteken om ʼn dissipel van Jesus te wees. Jy sal duidelike koersaanwysings kry deur die uitdagings van die lewe. Jy sal jou verhouding met die Here verdiep. Jy sal saam met ander die feeste, tradisies en sakramente van die kerk vier. En jy sal ontdek wat jou plek in God se groot verhaal met die wêreld is. Geniet die reis met geloof wat real is.
Gespreksgids
Hierdie reeks boeke reeks is saamgestel uit die Real lewe-reeks. Die 10 ontmoetings in hierdie boek sal die jongmense help om na te dink en te gesels oor die lewe as ’n dissipel van Jesus. Dit sal hulle toerus om met passie deel van God se span te word.
Leiersgids
Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.
Gespreksgids
Die 10 ontmoetings in hierdie boek skep vir die jongmense die geleentheid om saam te dink en te gesels oor hulle identiteit as beelddraers van God en hoe hulle dié mense kan word wat God hulle geskep het om te wees. Ons hoop dit sal hulle toerus om in die wêreld te gaan leef as beelddraers van
hulle Skepper.
Leiersgids
Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.
Gespreksgids
Die ontmoetings in Kompas help die jongmense om hulle keuses in die lewe te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here. Dit sal hulle help om die regte besluite te neem en reg te leef. Elke boek bevat 10 ontmoetings.
Leiersgids
Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.
Gespreksgids
Die ontmoetings in Padkaart help die jongmense om hulle keuses in die lewe te maak op grond van hulle waardes en hulle verhouding met die Here. Dit sal hulle help om die regte besluite te neem en reg te leef. Elke boek bevat 10 ontmoetings.
Leiersgids
Die 10 temas in hierdie boek is ideaal om in kategese, omgeegroepe vir jongmense of by jeugkampe te gebruik.
Vir algemene navrae, kontak 021 864 8281
Vir bestellings, kontak 021 864 8210 of e-pos [email protected]