Tag Archives: Kategese

Vandat ek ‘n ma geword het, het my lewe aansienlik besiger geword. Wanneer ek van die werk af kom, dan begin die roetine by die huis. Kinders moet gebad word, almal moet kos kry, ons moet lekker speel, doeke moet geruil word en bottels moet gewas word. Ek en my man weet albei dat stiltetyd […]

Die geskreeu van rubber doof uit terwyl die stof weer tot bedaring dans. Vandag is nie die dag wat Gerhard by hierdie kruising wil vashaak nie. Hy het slegs 20 minute voordat sy onderhoud begin. Die nuwe werk bied soveel belofte. Dit is die kans van ’n leeftyd wat hy net nie kan misloop nie. […]