Tag Archives: Tieners

Die geskreeu van rubber doof uit terwyl die stof weer tot bedaring dans. Vandag is nie die dag wat Gerhard by hierdie kruising wil vashaak nie. Hy het slegs 20 minute voordat sy onderhoud begin. Die nuwe werk bied soveel belofte. Dit is die kans van ’n leeftyd wat hy net nie kan misloop nie. […]